Vanoggend kon ek nie help om te lag nie. Gewoonlik sit BB, Shilo en Bekka voor die glasdeur en wag dat ek oopmaak as hulle ons in die huis hoor beweeg.
Lees voort “BB is nie Racheltjie de Beer nie”Etiket: Woefkinders
Hills woewe kos vir nierprobleme
BB het mos ‘n jaar gelede ‘n operasie gekry sodat nierstene verwyder kon word. Ek kon nie glo dat sulke groot goed uit haar lyfie gehaal is nie. Van daar af moet sy woewe kos eet vir woewe met urienwegprobleme.
Lees voort “Hills woewe kos vir nierprobleme”Toe moet ek ‘n tetanus inspuiting kry …
Ons nuwe huisie is in ‘n klompleks, daardie soort waarvan ‘n paar huisies aanmekaar vas is.
Lees voort “Toe moet ek ‘n tetanus inspuiting kry …”‘n Warm huisie vir my woefkinders
Ek dink jy weet teen hierdie tyd hoe lief ek vir my woefkinders is. Dat hulle in Kuruman by my in die kamer geslaap het? Veral omdat ek hulle so gemis het toe ek in Kaz en Kathu gebly het.
Lees voort “‘n Warm huisie vir my woefkinders”My hart pyn …
My hart pyn … Moet ek dit oorvertel? Gaan jy my glo? Ek is werklik ongelukkig. Dalk moet ek dit net uit my gestel skryf? Dit is mos my persoonlike blog. Nou wonder jy seker waarom my hart pyn? Laat ek dan vertel …
Lees voort “My hart pyn …”En toe nommer my woefmanne die huis …
Nee? Ek is nie seksisties of bevooroordelend nie. Gegewe die plek en hoek van die nommer 1, kan dit nie BB wees nie. Dus is een of albei my manne skuldig. En dit het tot ‘n les in huismaniere gelei …
Lees voort “En toe nommer my woefmanne die huis …”