Ek het soveel pret met my kleinkind dat ek besluit het om dit te begin neerpen. Kort stukkies, om my eendag aan al sy dingetjies te herinner.
Lees voort “Kleinkindpret #1: Vinnige stap met Bekka”Etiket: Woefkinders
Ek, BB en die pienk handsak
Ek het my altyd verkyk aan mense met hulle hondjies in handsakke. En nooit gedink ek so so word nie. wat verrassend is, is dat manlief saamspeel …
Lees voort “Ek, BB en die pienk handsak”Gideonsbende-kleinkind drink water soos my woefkinders
Ek pas die afgelope paar maande my kleinseun aan seun se kant twee dae per week op. Daarom skryf ek al hoe minder, want ek is ook besig met my akademiese artikels.
Lees voort “Gideonsbende-kleinkind drink water soos my woefkinders”Kleinseuntjie probeer Bekka aan die leiband lei …
Ons jongste kleinkind en enigste van seun kuier elke week Mandag en Vrydag by my. Soms korter en ander kere langer, maar van nous af bly hy die hele dag by ouma, want mamma moet twee dae ‘n week teruggaan werk toe.
Lees voort “Kleinseuntjie probeer Bekka aan die leiband lei …”My woefkinders se skuiling teen die reën
Ek het al vertel dat my woefkinders buite moet slaap dat ons kan slaap. Hulle voetjies tik-tik-tik op die gelamineerde vloere en dan kan ons nie slaap nie.
Lees voort “My woefkinders se skuiling teen die reën”BB, ek en antibiotika
So week gelede kom ek agter dat een van my drie Miniatuur Schnauzers diaree het. Want ek doen die optelwerk elke liewe dag. Kleinkind bly mos Maandae en Vrydae by hierdie ouma van hom.
Lees voort “BB, ek en antibiotika”