Die wasmasjien het besluit sy gaan ook my gebrek aan Russies beproef deur net een wassiklus toe te laat.
Etiket: Ust’-Kamenogorsk
Maslenitsa – so word winter in Qazaqstan verjaag …
So twee weke gelede het ek oor slush puppy tyd in Oskemen geskryf. Met die opskrif lente …
Lees voort “Maslenitsa – so word winter in Qazaqstan verjaag …”
Eerste ballet in Qazaqstan: Romeo en Juliet
Een van die dinge wat ek graag wou doen as ek so naby Rusland kom bly het, was om ‘n Russiese balletuitvoering te gaan kyk. My vriendin hier weet dit, daarom het sy my laat weet die oomblik toe ‘n Russiese ballet hier geadverteer is.
Magzter – ‘n toep met 5000+ tydskrifte
Ek is nie alleen ‘n liefhebber van Afrikaanse tydskrifte nie, ek is ook een van daardie mense wat ‘n tydskrif nie kan weggooi nie.
Sneeuvlokkies in Qazaqstan
Kyk ek dreig nou lankal om hierdie een te skryf. Daarom gaan ek so bietjie van my navorsingsartikel vergeet en eers hier konsentreer. Om oor sneeuvlokkies te skryf.
As ongevalle dokters vir jou seer lag …
In November 2019 het ek, net voordat ons na Suid-Afrika toe is vir ‘n week, ligte vriesbrand in al tien vingers opgedoen.