Kan jy raai dat daar ‘n land is waar nie baie van die mense hamburgers eet nie? Daarom is hamburger rolletjies ook nie te koop nie. Wel, daar is. Qazaqstan.
Lees voort “Thermomix resep vir hamburger rolletjies”Etiket: Thermomix
Thermomix resep vir Sitrusstroop vir Sitrustee
Ek het ‘n nuwe liefde ontdek. Sitrustee. Mens kry tot sakkies met pomelotee. Van Tess.
Lees voort “Thermomix resep vir Sitrusstroop vir Sitrustee”Broodbakdag in Qazaqstan: ‘n Thermomix resep vir brood
Verlede week kry ek die blink plan oor hoe om brood in Qazaqstan vars te hou. Voorheen het ek twee keer gebak, maar die helfte van die brood word weggegooi omdat dit oud is. En ek doen nie al daardie moeite om brood weg te gooi nie. Dus het ek intussen vetkoek gebak en twee-twee gevries om dit vars te hou. So het ek vars vetkoek vir drie dae lank op die tafel gesit voordat ek weer moes bak.
Lees voort “Broodbakdag in Qazaqstan: ‘n Thermomix resep vir brood”Thermie se groen breinkrag
Toe ek my Thermomix twee jaar gelede gekoop het, wou die baie irriterende verkoopsvrou ‘n Cookkey aan my verkoop.
Gemmer en dadelballetjies
Grace se piesangbrood
Naweke by die rivier is salig. As ons nie broodpanne hier het nie, gebruik ons sommer ‘n vierkantige koekpan. Grace het haar resep aangepas om vinnig en maklik in my Thermomix te maak.