Gisteraand laai ek foto’s van Facebook af. Ek wil so gou as moontlik geen persoonlike foto’s op hierdie reus gedeel hê nie.
Lees voort “Die silwer valke spog oor Klub Mikanos”Etiket: Suid-Afrika
Fietse vir gholfsakke?
Ek dink almal wat my skrywes lees, weet dat ek van gholf hou. Nie om op die TV te kyk as hulle speel nie, ook nie om self te speel nie. Maar om saam met manlief te stap of op ‘n gholfkarretjie te ry terwyl hy speel.
Lees voort “Fietse vir gholfsakke?”Was jy maar warm of koud …
Ons het ‘n student wat by ons gemeente haar oefenpreke doen. En ek het werklik groot respek vir hierdie jong vrou.
Lees voort “Was jy maar warm of koud …”40ste huweliksherdenking
Ons was Sondag die 30ste Januarie 40 jaar getroud. Vrydag vertel manlief vir my dat ek ‘n mooi rokkie moet pak, ons gaan bietjie rustig verkeer vir ons 40ste huweliksherdenking.
Lees voort “40ste huweliksherdenking”Naweek van stilte op my blog
Ek groet tot Maandag, want ek mag my iPad nie die naweek saamvat nie.
Lees voort “Naweek van stilte op my blog”Kleinkindpret: wasgoedwasdag
Kyk, wat ek nou gaan vertel, is seker nie mooi om oor te vertel nie. Maar ek gaan dit tog doen, want ek wil mos eendag as ek oud is, weer hier kom lees en lag. Terwyl ek onthou.
Lees voort “Kleinkindpret: wasgoedwasdag”