Kyk, ek het lanklaas so lekker gelag oor ‘n nuusberig as vanoggend. Want kan jy nou meer? Die nuusleser het dit sowaar nuuswaardig geag om te lees: “Die SA Rubyraad beskuldig dat hy Springbokke verkoop.”
Lees voort “Die SA Rugbyraad “verkoop” Springbokke”Etiket: Suid-Afrika
Kleinkindpret: Baba maak sy eie krukke om te loop
Ek wou die storie al so lankal vertel, maar dan laat ek dit weer staan. Want seun dink nie regtig ek is snaaks as ek vertel dat baba sy eie krukke gemaak het nie.
Lees voort “Kleinkindpret: Baba maak sy eie krukke om te loop”‘n Vinnige nagtelike Uber op OR Thambo
Dit lyk vir ons of dit baie beter gaan wees om Stilbaai toe te ry as om te vlieg. Veral as ek na die afgelope twee gebeurtenisse kyk …
Lees voort “‘n Vinnige nagtelike Uber op OR Thambo”Pretoria tweede koudste plek in land vandag
Dit reën sedert Vrydag elke dag. Sag, maar deurdringend. En dus is die Hennopsrivier weer te vol. En word ons gholfbaan weens oorstromings gesluit.
Lees voort “Pretoria tweede koudste plek in land vandag”Skrik ek vir my kleinseun se woorde …
Ons was die naweek van die 13de Maart by ‘n kusdorpie in die Wes-Kaap om huis te soek. aangesien dollatjie naby woon, het hulle en ons elke dag saam gekuier.
Lees voort “Skrik ek vir my kleinseun se woorde …”Die tarentale van ons landgoed
Ons bly op ‘n gholflandgoed in die stad. Regtig in die middel van ‘n stad. En tog hou dit die natuur nie van ons af weg nie.
Lees voort “Die tarentale van ons landgoed”