Ek koop gewoonlik blaardeeg, want ek het nie geweet dit is so maklik om die self te maak nie.
Etiket: Suid-Afrika
Drie vinnige weke in Suid-Afrika
Nee gits, ek gaan nie soos my blogvriendinne maak nie. So het ek gedink toe ek hulle gegroet lees, groete omdat hulle rukkie weg gaan wees want dit is Desembervakansie. Ek gaan kontak hou en gereeld plasings maak, soos ek die afgelope paar maande gemaak het.
Lees voort “Drie vinnige weke in Suid-Afrika”Ons dog ons is pro’s met ‘n trekkery …
Soos ek in die vorige inskrywing vertel het, het ons die afgelope week uit ons stadshuis getrek. Wat ek nie vertel het nie, is dat ons die huis in die mark gesit het omdat ons na ons plasie wil trek wanneer ons na Suid-Afrika terugkeer.