Die derde dag van die WGO se dankbaarheiduitdaging vereis dat ek gesels oor een ding wat ek lief van die plek waar ek tans leef.
Lees voort “Dag 3: WRG se 21 dae van dankbaarheid uitdaging”Etiket: Suid-Afrika
Dag 2: WRG se 21 dae van dankaarheid uitdaging
Hier is my artikel vir die tweede dag van die Wêreld Raad vir Gesondheid se 21 dae van dankbaarheid uitdaging. Ek het reeds meer oor die WRG in ‘n vorige artikel vertel.
Lees voort “Dag 2: WRG se 21 dae van dankaarheid uitdaging”Die donkie van Klub Mykanos
So rukkie gelede deel blogvriendin Aletta foto’s van die mooiste donkies by Klub Mykanos aan die Weskus van Suid-Afrika.
Lees voort “Die donkie van Klub Mykanos”Dag 1: WRG se 21 dae van dankaarheid uitdaging
Terwyl die Wêreld Gesondheidorganisasie (WGO) alles in sy vermoë doen om die heilige vrees in mense op aarde in te boesem vir ‘n siekte waarvan 98% van die mense herstel, volg die nuwe gesondheidforum, naamlik die Wêreld Raad vir Gesondheid (WRG) ‘n ander benadering.
Lees voort “Dag 1: WRG se 21 dae van dankaarheid uitdaging”Media 24 maak my naar oor haat vir Steve
Ek het so paar jaar gelede ‘n Media24 inskrywing gehad, dink dit was R99 per maand. Dan kon ek verskeie Afrikaanse tydskrifte en koerante lees wat deur Media24 uitgegee word.
Lees voort “Media 24 maak my naar oor haat vir Steve”Gangster’s paradys, maar ons skrik nie
In die week kry ek twee boodskappe van gewapende roof in ons kompleks se groepie. Beide in Centurion. My omtes.
Lees voort “Gangster’s paradys, maar ons skrik nie”