Ek het my altyd verkyk aan mense met hulle hondjies in handsakke. En nooit gedink ek so so word nie. wat verrassend is, is dat manlief saamspeel …
Lees voort “Ek, BB en die pienk handsak”Etiket: Suid-Afrika
Gideonsbende-kleinkind drink water soos my woefkinders
Ek pas die afgelope paar maande my kleinseun aan seun se kant twee dae per week op. Daarom skryf ek al hoe minder, want ek is ook besig met my akademiese artikels.
Lees voort “Gideonsbende-kleinkind drink water soos my woefkinders”Bessies met wolmussies in Ust
Ek sien lesers geniet my vertellinge oor ons lewe in Kazakhstan, daarom gaan ek gereeld foto’s plaas wat aan daardie lewe herinner.
Lees voort “Bessies met wolmussies in Ust”My trourok …
Vanoggend herinner my iPad my aan hierdie foto van my in my trourok. Geneem op 30 Januarie 1982, en dus amper 40 jaar gelede.
Lees voort “My trourok …”Akkerlaning in Almaty, Kazakhstan
Vandag herinner my iPad my aan hierdie foto. En dit bring goeie herinneringe mee.
Lees voort “Akkerlaning in Almaty, Kazakhstan”As ek iemand anders na-aap
Ek het die foto in November 2013 geneem toe ek geïrriteerd was met mense wat foto’s van hulself in lêende posisies op sosiale media plaas.
Lees voort “As ek iemand anders na-aap”