Ek hou van skoene, baie. Dalk te veel. Ek sal nie maklik ‘n arm en ‘n been vir ‘n rok betaal nie, maar ‘n mooi skoen trek my soos ‘n magneet.
Lees voort “Skoene vir die winter”Etiket: Qazaqstan
Broodbakdag in Qazaqstan: ‘n Thermomix resep vir brood
Verlede week kry ek die blink plan oor hoe om brood in Qazaqstan vars te hou. Voorheen het ek twee keer gebak, maar die helfte van die brood word weggegooi omdat dit oud is. En ek doen nie al daardie moeite om brood weg te gooi nie. Dus het ek intussen vetkoek gebak en twee-twee gevries om dit vars te hou. So het ek vars vetkoek vir drie dae lank op die tafel gesit voordat ek weer moes bak.
Lees voort “Broodbakdag in Qazaqstan: ‘n Thermomix resep vir brood”‘n Garage vir Dusty …
Sedert ons vir Dusty in Junie aangeskaf het, soek ons ‘n garage waarin sy kan staan.
Lees voort “‘n Garage vir Dusty …”Bure, die spesiale vriende wat ek nou eers ontmoet
Ek het al vertel dat ons nog nêrens waar ons gebly het met die bure kuiervriende gemaak het nie.
Lees voort “Bure, die spesiale vriende wat ek nou eers ontmoet”Twee anderste-eenderste verjaarsdae na mekaar
My lewe deur verkies ek om op my verjaarsdag saam met my geliefdes te wees. Toe ek nog in die huis was, saam met my ouers en susters. Daarom was my eerste verjaarsdag op universiteit vreeslik vaal. Hulle was ver weg in Ermelo en ek was in Pretoria.
Lees voort “Twee anderste-eenderste verjaarsdae na mekaar”‘n Weirdo ervaring in Qazaqstan
Ek het al vertel dat ons op 2 Maart 2019 die lang pad na Qazaqstan aangepak het. Dit was reeds tyd vir Lente, maar Winter wou haar nog nie toelaat nie.
Lees voort “‘n Weirdo ervaring in Qazaqstan”