Vandag herinner my iPad my aan hierdie foto. Dusty in haar ondergrondse garage in Ust’-Kamenogorsk of Öskemen in Kazakhstan.
Lees voort “Ons en Dusty het Kazakhstan geniet”Etiket: Qazaqstan
Bloeisels / blomme in Öskemen, Kazakhstan
Ons het mos 18 maande in Kazakhstan gaan woon, waarvan ons 15 maande in Öskemen (Kazakh) of Ust’-Kamenogorsk (Russies) gewoon het.
Lees voort “Bloeisels / blomme in Öskemen, Kazakhstan”As mens op sneeu na winkels moet stap …
Kan dit skaars ‘n jaar later wees? Dit was ‘n belewenis om in ‘n sneeulandskap te leef.
Lees voort “As mens op sneeu na winkels moet stap …”Loopbrug oor Öskemendam, Kazakhstan
Hierdie foto is baie spesiaal, herinner my aan een van die plekke in Ust’-Kamenogorsk waarheen ek die graagste gegaan het. Ek en manlief het dit elke keer geniet om daar te wees.
Lees voort “Loopbrug oor Öskemendam, Kazakhstan”In Traktir, ‘n restaurant in Ust’-Kamenogorsk …
Vandag herinner my foon my aan hierdie foto, van my en manlief in Traktir, ‘n restaurantjie in Ust’-Kamenogorsk, ala Öskemen, in Kazakhstan. Geneem op 31 Januarie 2019.
Lees voort “In Traktir, ‘n restaurant in Ust’-Kamenogorsk …”Toe verskil ons wors en Kazakhstan s’n nie so baie soos ek gedink het nie …
Ek het al vertel dat mens vleis in Kazakhstan baie anders as in Suid-Afrika koop. Jy koop dit by die mark – Fresh Market – direk van die boere af. Daar is afdelings vir bees, skaap, hoender en perd – en in sommige van die markte is ook afgesonderde hokkies vir vark – hulle is Moslems, maar baie eet wel varkvleis.
Lees voort “Toe verskil ons wors en Kazakhstan s’n nie so baie soos ek gedink het nie …”