Ons het in Januarie 2019 gaan kyk hoe Kazakhstan lyk omdat my man daar wou gaan werk. Gesien dat mens nie sterf as jy buite kom as dit -38 grade Celsius is nie – en op 5 Maart 2019 met ses tasse en my Thermomix in Almaty geland om 18 maande in Kazakhstan te bly.
Lees voort “Raad om my blogs oor Kazakhstan te lees”Etiket: Qazaqstan
Akkerlaning in Almaty, Kazakhstan
Vandag herinner my iPad my aan hierdie foto. En dit bring goeie herinneringe mee.
Lees voort “Akkerlaning in Almaty, Kazakhstan”‘n Motorwassery in Öskemen
Toe ons na Öskemen, ala Ust’-Kamenogorsk in Kazakhstan getrek het, het ons aanvanklik motorloos gegaan. Daar koop mens ‘n motor kontant, dus moes ons eers spaar om ene te kon bekostig.
Lees voort “‘n Motorwassery in Öskemen”Prentjiemooi Öskemen, Kazakhstan
Soms herinner my iPad my aan foto’s wat ek in Öskemen, ala Ust’-Kamenogorsk in Kazakhstan geneem het. En dan kan ek nie help om verras te staan nie. Omdat ek Ust (ons troetelwoord vir die stad) eintlik as super oud en glad nie modern onthou nie.
Lees voort “Prentjiemooi Öskemen, Kazakhstan”Water … bevrore water … oral
Vandag herinner my iPad my aan hierdie foto. En dit bring soveel pragtige herinneringe mee …
Lees voort “Water … bevrore water … oral”Kindervervoer in Almaty, Kazakhstan
Ek het al soveel keer oor drie dinge gesels wat vir my in Kazakhstan uitgestaan het. Veiligheid, gehoorsaamheid en dat mens oral heen stap. Hierdie foto waaraan my iPad my vandag herinner is in Julie 2020 in Almaty, Kazakhstan geneem.
Lees voort “Kindervervoer in Almaty, Kazakhstan”