Ek het vanoggend geskryf oor die Hollywoodagtige monument van Kazakhstan op een van die omliggende berge. En ook dat ons vandag teruggaan om somer foto’s te neem.
Lees voort “Öskemen se Hollywoodagtige monument in die somer”

Ons kan nie anders as om te glo dat die Here ons voorberei het vir die lewe in Kazakhstan nie. En dat dit sy goedkeuring dra dat ons hierheen gekom het.
Bo-op een van die berge wat oor Öskemen troon is ‘n monument met ‘n reusagtige vlag van Kazakhstan.
Lees voort “Öskemen se Hollywoodagtige monument in die winter”
Qazaqstan het interessante spoed- en padreëls en bykans almal gehoorsaam dit.
Dit is veilig in Qazaqstan. Vrouens stap saans na tien in stil, donker state met kleuters aan die hand. Laggend. Nie vinnig en loerend nie. Dit is veilig.
Ons het einde 2005 van Welkom na die groot stad getrek. In Welkom was ons lede van die Hervormde Kerk St Helena, ‘n piepklein gemeente met ouer mense en ds Martin Fouché as ons predikant. Hy het Anja aangeneem en voorgestel en Marnus gedoop, aangeneem en voorgestel.
Lees voort “En toe sweef ek oor tyd en ruimtelike grense heen na my kerk in Suid-Afrika”