Kan dit skaars ‘n jaar later wees? Dit was ‘n belewenis om in ‘n sneeulandskap te leef.
Lees voort “As mens op sneeu na winkels moet stap …”Etiket: Oskemen
Loopbrug oor Öskemendam, Kazakhstan
Hierdie foto is baie spesiaal, herinner my aan een van die plekke in Ust’-Kamenogorsk waarheen ek die graagste gegaan het. Ek en manlief het dit elke keer geniet om daar te wees.
Lees voort “Loopbrug oor Öskemendam, Kazakhstan”In Traktir, ‘n restaurant in Ust’-Kamenogorsk …
Vandag herinner my foon my aan hierdie foto, van my en manlief in Traktir, ‘n restaurantjie in Ust’-Kamenogorsk, ala Öskemen, in Kazakhstan. Geneem op 31 Januarie 2019.
Lees voort “In Traktir, ‘n restaurant in Ust’-Kamenogorsk …”Toe verskil ons wors en Kazakhstan s’n nie so baie soos ek gedink het nie …
Ek het al vertel dat mens vleis in Kazakhstan baie anders as in Suid-Afrika koop. Jy koop dit by die mark – Fresh Market – direk van die boere af. Daar is afdelings vir bees, skaap, hoender en perd – en in sommige van die markte is ook afgesonderde hokkies vir vark – hulle is Moslems, maar baie eet wel varkvleis.
Lees voort “Toe verskil ons wors en Kazakhstan s’n nie so baie soos ek gedink het nie …”Weerkaatsings op die Irtish in Öskemen
My dogter gesels nou die dag so dat party mense van berge hou en ander van die see. Ek vermoed dat ek van water hou. Soos wat hierdie foto getuig.
Lees voort “Weerkaatsings op die Irtish in Öskemen”Die bytjies en die blommetjies in Öskemen
Hierdie foto neem my terug na ons lewe in Kazakhstan, veral na die 15 maande wat ons in by Ust’-Kamenogorsk, ala Öskemen, die hoofstad van die Oostelike Provinsie van Kazakhstan gewoon het.
Lees voort “Die bytjies en die blommetjies in Öskemen”