Het ek al vertel? Dat die menu’s in die restaurante in ons stad in Russies is? Ek neem aan jy het dit so verstaan, want ek skryf gereeld dat Russies hier in Qazaqstan gepraat word.
Lees voort “Lus vir potjie skaak in Qazaqstan?”Etiket: Oskemen
Sneeu? Oor minder as twee weke?
Ek het die week vertel dat manlief van die werk af gekom het met die nuus. Dit is tyd om winterwiele op te sit. Oor die bande self sal ek môre meer kan vertel.
Lees voort “Sneeu? Oor minder as twee weke?”Saam met liefste Dusty in Qazaqstan
As mens nie self ‘n Duster ry nie, irriteer die Suid-Afrikaanse advertensies jou. Daardie waarin die tweetjies in hulle Duster spring. Op pad na nog ‘n avontuur.
Lees voort “Saam met liefste Dusty in Qazaqstan”Die sentrale verhitting is aan
Sjoe, wie sou kon raai dat ek sou dink dat dit ‘n titel vir ‘n inskrywing kan wees? Ek is egter so dankbaar dat ek dit net so moes beskryf.
Lees voort “Die sentrale verhitting is aan”Seisoene in Qazaqstan
Volgens een van die Qazaq meisies wat ek hier ontmoet het, het Ust-Kamenogorsk regtig egtig vier seisoene.
Lees voort “Seisoene in Qazaqstan”Dokters, doktore en aptekers in Qazaqstan
Qazaqstan het interessante maniere van dinge doen. Een daarvan betrek dokters, doktore en aptekers.
Lees voort “Dokters, doktore en aptekers in Qazaqstan”