Ek is nie alleen ‘n liefhebber van Afrikaanse tydskrifte nie, ek is ook een van daardie mense wat ‘n tydskrif nie kan weggooi nie.
Etiket: Kazakhstan
Sneeuvlokkies in Qazaqstan
Kyk ek dreig nou lankal om hierdie een te skryf. Daarom gaan ek so bietjie van my navorsingsartikel vergeet en eers hier konsentreer. Om oor sneeuvlokkies te skryf.
As ongevalle dokters vir jou seer lag …
In November 2019 het ek, net voordat ons na Suid-Afrika toe is vir ‘n week, ligte vriesbrand in al tien vingers opgedoen.
Inkopies in ‘n vitamienwinkel in Qazaqstan
Ek het so gestaan en wag by die een aptekie toe ‘n pakkie my aandag trek. Kollageen wat op die gesig geplak word. Ek het net daar gekoop, want my brein het half laat weet dat dit is wat my gesig nodig het.
Om tee in Qazaqstan te bestel
Twee van ons klein winkeltjies verkoop ‘n nuwe etiket tee. Curtis. Ongelukkig hou beide net enkeles daarvan aan. Nadat elke geur aanvanklik op die rakke was.
Lente is slush Puppy tyd in Qazaqstan
Interessante naam wat ek en manlief vir hierdie tyd van die jaar geskep het – slush puppy tyd.