Ek is skielik weer lus om aan ‘n foto-uitdaging deel te neem. Maar ek kan mos nie net foto’s neersit nie, ek moet daaroor skryf ook. En hierdie ene waaraan twee van my blogvriende, naamlik Bushboy en Nowathome, deelgeneem het, trek my sedert ek na Aletta en Bushboy se foto’s gekyk het.
Lees voort “Kies ‘n woord – Desember 2021 foto-uitdaging”Etiket: foto-uitdagings
Dag 4: WRG se 21 dae van dankbaarheid uitdaging
Vandag Sondag 12 Desember 2021 moet ek oor drie goeie dade gesels wat ek vandag gedoen het. En o gits, ek wonder of ek by soveel gaan uitkom …
Lees voort “Dag 4: WRG se 21 dae van dankbaarheid uitdaging”Dag 1: WRG se 21 dae van dankaarheid uitdaging
Terwyl die Wêreld Gesondheidorganisasie (WGO) alles in sy vermoë doen om die heilige vrees in mense op aarde in te boesem vir ‘n siekte waarvan 98% van die mense herstel, volg die nuwe gesondheidforum, naamlik die Wêreld Raad vir Gesondheid (WRG) ‘n ander benadering.
Lees voort “Dag 1: WRG se 21 dae van dankaarheid uitdaging”Onverwagse groenigheid …
Blogvriendin Anne deel gister die mooiste foto’s van blomme en plante wat skielik net weer in volle blom staan. Nadat sy oorweeg het om die een uit te haal wat dood gelyk het na ‘n langdurige droogte.
Lees voort “Onverwagse groenigheid …”Ek, BB en die pienk handsak
Ek het my altyd verkyk aan mense met hulle hondjies in handsakke. En nooit gedink ek so so word nie. wat verrassend is, is dat manlief saamspeel …
Lees voort “Ek, BB en die pienk handsak”Kan die son en ‘n wolk mens bang maak?
Ons het die naweek N1 om gery na ons plekkie langs die Vaal nadat ons jare lank die pad tussen Parys en ons plekkie vermy het. Kan ek raai tien jaar? Hoofsaaklik weens baie slegte slaggate, wat ons al meer as een keer langs die pad laat staan het met ‘n waentjie waarvan die wiel gebars het.En toe weens padverbouings …
Lees voort “Kan die son en ‘n wolk mens bang maak?”