Gister middag bel skoondogter, kan ma asseblief gou na kleinseun kom kyk, ek moet ingaan werk toe. Sy werk al sedert die eerste inperkings van die huis af, kleinseun is een gelukkige kind. Daarom kan die inperkings vir hierdie ouma-hart maar vir altyd aanhou.
Lees voort “Bloedstollende oomblikke as ek kleinseun oppas”Etiket: foto-stories
My twyfelagtige voorreg
Ek het vertel ons het in ‘n klein kompleks ingetrek. Regtig klein.
Lees voort “My twyfelagtige voorreg”‘n Warm huisie vir my woefkinders
Ek dink jy weet teen hierdie tyd hoe lief ek vir my woefkinders is. Dat hulle in Kuruman by my in die kamer geslaap het? Veral omdat ek hulle so gemis het toe ek in Kaz en Kathu gebly het.
Lees voort “‘n Warm huisie vir my woefkinders”Gholf in Almaty
Ek het al vertel dat ek en manlief net een keer op ‘n gholfbaan in Almaty was. Wel, vandag herinner my iPad my aan hierdie foto wat vandag my hooffoto is.
Lees voort “Gholf in Almaty”Golwe by Bondi strand, Sydney, Australië
Daar is – vir my – min goed wat so mooi soos die see is. Alhoewel ons nie naby ‘n see bly nie, is daar duisende foto’s van die see op my foon. En hierdie foto wat ek vandag deel, is maklik een van my gusntelinge.
Lees voort “Golwe by Bondi strand, Sydney, Australië”Hartbeespoortdam, Suid-Afrika
Ek het al ‘n hele paar keer daarteen gestry dat ek ‘n reisiger is. As ek egter deur my foto’s blaai, kan ek nie anders as om te dink dat ek wel een is nie. Maar, dit moet ek dadelik byvoeg, ek is die soort wat die omgewing om my verken, eerder as om uit ‘n tas te leef.
Lees voort “Hartbeespoortdam, Suid-Afrika”