Ek koop gewoonlik blaardeeg, want ek het nie geweet dit is so maklik om die self te maak nie.
Etiket: Afrikaans,
Die taal waarin ek verkies om te skryf
Magzter – ‘n toep met 5000+ tydskrifte
Ek is nie alleen ‘n liefhebber van Afrikaanse tydskrifte nie, ek is ook een van daardie mense wat ‘n tydskrif nie kan weggooi nie.
Afrikaanse Podsendings
Ek sien vanoggend dat my een van my gunsteling tydskrifte, Rooi Rose, sy eie podsendings het. Dit is nou stories en so aan waarna mens kan luister. Op die web, en op toeps soos die Apple Podcasts toep (foto).
Op en Af: blitssepie
Het jy vorige blitssepie van Netwerk24 gekyk? Die Testament. Ek het aanvanklik gedink dit is sommer laf. Hoe kan mens ‘n storie volg as dit elke dag minder as vyf minute lank is?
Akteurs wat hulle rolle dalk te goed speel …
Het jy al Silence of the Lambs, waarin Anthony Hopkins ‘n reeksmoordenaar speel, gesien?
Die blou van onthou
My vingers is seer, kla as ek tik. Dus wip ek my en begin dink wat ek kan doen om die dae om te kry.
Lees voort “Die blou van onthou”