So week gelede kom ek agter dat een van my drie Miniatuur Schnauzers diaree het. Want ek doen die optelwerk elke liewe dag. Kleinkind bly mos Maandae en Vrydae by hierdie ouma van hom.
Lees voort “BB, ek en antibiotika”Kategorie: Woefkinders
My woefkinders en hulle lewe saam met ons.
Toe moet ek ‘n tetanus inspuiting kry …
Ons nuwe huisie is in ‘n klompleks, daardie soort waarvan ‘n paar huisies aanmekaar vas is.
Lees voort “Toe moet ek ‘n tetanus inspuiting kry …”My Schnauzers dra kleertjies …
Kyk, daar is baie goed wat ek met my Schnauzers doen, hulle is mos my kinders. Maar jassies aantrek was nog nie deel daarvan nie, want hulle slaap sedert geboorte by ons in die huis.
Lees voort “My Schnauzers dra kleertjies …”En toe nommer my woefmanne die huis …
Nee? Ek is nie seksisties of bevooroordelend nie. Gegewe die plek en hoek van die nommer 1, kan dit nie BB wees nie. Dus is een of albei my manne skuldig. En dit het tot ‘n les in huismaniere gelei …
Lees voort “En toe nommer my woefmanne die huis …”Waggy Tails is die beste vir my Schnauzers
Kyk, ek weet vrouens bou ‘n verhouding met hulle haarkapsters. Ek doen nie, laat my hare selde sny. Want … ek stap selde tevrede daar uit. Maar ek bou ‘n baie spesiale verhouding met my Schnauzers se haarkapster, badster, bederfster. Wat sal mens haar noem?
Lees voort “Waggy Tails is die beste vir my Schnauzers”Wat is slaap? ….
Nê, sommer net so. Wat is slaap? Want ek is vandag in ‘n bui. Vies. Kwaad. Want ek het nie genoeg geslaap nie. En daarom wonder ek of ek ooit genoeg simpatie betoon wanneer jong mammas knorrig is as hulle te min geslaap het. Ewenwel, dit daar gelaat, ek is in ‘n bui. Omdat ek te min geslaap het.
Lees voort “Wat is slaap? ….”