Hierdie jaar beweeg teen ‘n slakkepas wat my artikels betref, maar die tweede een is darem gepubliseer.
Lees voort “Tweede artikel vir 2023 gepubliseer: ChatGPT”Kategorie: Tegnologie
ChatGPT skryf ‘n roerende gedig oor my en Shilo
Ek dink almal wat hier lees, weet ek wou nie die besluit oor Shilo se lewe of dood maak nie.
Lees voort “ChatGPT skryf ‘n roerende gedig oor my en Shilo”Huur my gerus om kluise oop te maak
Spot ek nou sommer lekker oor die huurgedeelte, want, ek het so pas ontdek dat ek ‘n kluis maklik kan oopmaak, sonder om dit te beskadig.
Lees voort “Huur my gerus om kluise oop te maak”Apple en Macintosh
Ek kyk verlede week Wie wil ‘n Miljoenêr word, en word tot in my skoene verras. Oor iets wat ek nie geweet het nie.
Lees voort “Apple en Macintosh”Les: So gebruik mens DALL-E2
Ek het nou al so paar sketse met DALL-E2 gemaak, en deel graag hoe mens die masjien gebruik om vir jou te skets. Onthou het, ek is nie kunskenner nie, ek deel net hoe om dit te gebruik.
Lees voort “Les: So gebruik mens DALL-E2”Les 6: Laat ChatGPT liedjies skryf.
ChatGPT is mos eintlik gebou om met mense te gesels, stories, liedjies en gedigte te skryf. Dus het ek gepor:


Wat dink jy daarvan?
Ek is nie musikaal nie, maar hou van wat dit gedoen het met min woorde in my opfrag. Goeie begrip van wat ons onderwysergroep behels.