Ek dink ek kan met ‘n eerlike hart sê dat ek moeg getrek is. Die afgelope drie jaar het ek elf keer getrek. En ons trek weer …
Lees voort “Ek is moeg getrek … en daar kom nog”Kategorie: Reisjoernaal
‘n Vinnige nagtelike Uber op OR Thambo
Dit lyk vir ons of dit baie beter gaan wees om Stilbaai toe te ry as om te vlieg. Veral as ek na die afgelope twee gebeurtenisse kyk …
Lees voort “‘n Vinnige nagtelike Uber op OR Thambo”‘n Onverwagse terugkeer per pad …
Soms moet mens priotiseer, anders kom werk nie klaar nie. Nadat ek gekyk het hoeveel ure ek per dag op my joernaal is, het dit net so gebeur dat ek vermy het om soggens op die WP-embleem te kliek. Toe ek net-nou gaan loer, sien ek dat ek meer as ‘n maand gelede iets geskryf het.
Lees voort “‘n Onverwagse terugkeer per pad …”Die tarentale van ons landgoed
Ons bly op ‘n gholflandgoed in die stad. Regtig in die middel van ‘n stad. En tog hou dit die natuur nie van ons af weg nie.
Lees voort “Die tarentale van ons landgoed”Die silwer valke spog oor Klub Mikanos
Gisteraand laai ek foto’s van Facebook af. Ek wil so gou as moontlik geen persoonlike foto’s op hierdie reus gedeel hê nie.
Lees voort “Die silwer valke spog oor Klub Mikanos”Centurion vloed terwyl ons by rivier is …
Gistermiddag het ons so teen drie-uur rivier toe gery. Dit het begin reën toe ons uit Centurion is, maar glad nie hard nie. Tog het dit ons meer as ‘n uur geneem om die stukkie N1 te ry tot by die N14, waar ons eers by ‘n motorhawe moes stop. Die ry-stop-ry is nie so lekker op die blaas nie.
Lees voort “Centurion vloed terwyl ons by rivier is …”