Ek lê bykans elke oggend en luister na die reën op die sinkdak van die afdak voor ons woonstel in Kathu. ‘n Warm dorp? Ek het dit nog nie so beleef nie.
Kategorie: Reisjoernaal
Hot-As-Hell … Hotazel
Hotazel is ‘n piepklein dorpie in Noord-Kaap, so 60 km van Kuruman af. Om daar te kom, moet mens deur Kuruman ry, nie die N14 verder vat na Kathu se kant toe nie. Hotazel kry sy naam van hot as hell. Ek het nog nie regtig agtergekom dat dit hier in die Noord-Kaap so warm is nie.
Kathu – ‘n dorpie in die Noord-Kaap
Ek het nog nie regtig vertel nie, dus doen ek dit eers voordat ek meer oor my nuwe omtes kan vertel.
Kersdag in Welgevonden op Rebusfontein
Hierdie hoofstuk vorm deel van die Towerinne/Goue Vroue se avonture. Ons is die hoofkarakters in ons eie vervolgverhale (natuurlik) en ons fantasie stories is vir ander ondenkbaar, ondoenbaar en onverklaarbaar. As jy die verhaal wil volg, moet jy op die onderstaande skakel kliek om die hoofstukke te lees. Na myne sal daar gereeld nuwe hoofstukke bygevoeg word. Totdat ‘n ander fantasie ons aandag vereis. Dan begin ‘n nuwe vervolgverhaal, ek bedoel avontuur.Lees die ander bloggers se bydraes by ons InLinkz-skakel https://fresh.inlinkz.com/party/18c42a9034594a66af50994043145ea6
As diere my laat skrik …
Vandag wil ek sommer net vertel van ‘n paar diere wat my al baie groot laat skrik het. Ek begin sommer by die laaste geval, wat nog vars in die geheue is.
8-mere (8-lakes) vakansie-oord buite Almaty – ‘n juweel
Ek moet oor ons besoek aan hierdie vakansieplek vertel. Want Ust-Kamenogorsk het nie veel van toerisme geweet nie. En hierdie soort plek sal daar net so goed werk. Almaty ken darem die behoeftes van toeriste …
Lees voort “8-mere (8-lakes) vakansie-oord buite Almaty – ‘n juweel”