Kleinkind begin mos nou baie praat. Die hele tyd word daar met my gesels. En ek geniet dit so baie.
Lees voort “Kleinkindpret: Poefies op ouma se t-hemp …”Kategorie: Joernaal
Alles en nog wat in Afrikaans
Die SA Rugbyraad “verkoop” Springbokke
Kyk, ek het lanklaas so lekker gelag oor ‘n nuusberig as vanoggend. Want kan jy nou meer? Die nuusleser het dit sowaar nuuswaardig geag om te lees: “Die SA Rubyraad beskuldig dat hy Springbokke verkoop.”
Lees voort “Die SA Rugbyraad “verkoop” Springbokke”Kleinkindpret: I-kiem, i-kiem …
Kleinkind is ‘n interessante skepseltjie, ek verkyk my aan hom en sy taal wat aangeleer word. Omdat hy Engelse animasiestories kyk, praat hy Engels en Afrikaans.
Lees voort “Kleinkindpret: I-kiem, i-kiem …”Kleinkindpret: Baba maak sy eie krukke om te loop
Ek wou die storie al so lankal vertel, maar dan laat ek dit weer staan. Want seun dink nie regtig ek is snaaks as ek vertel dat baba sy eie krukke gemaak het nie.
Lees voort “Kleinkindpret: Baba maak sy eie krukke om te loop”‘n Vinnige nagtelike Uber op OR Thambo
Dit lyk vir ons of dit baie beter gaan wees om Stilbaai toe te ry as om te vlieg. Veral as ek na die afgelope twee gebeurtenisse kyk …
Lees voort “‘n Vinnige nagtelike Uber op OR Thambo”Kleinkindpret: Een beentjie staan
Ons jongste kleinkind bly drie dae per week voldag by ouma. En sy moet dus seker maak dat hy mooi ontwikkel so tussen die spelery deur. Een daarvan is om seker te maak dat sy groot spiere goed ontwikkel.
Lees voort “Kleinkindpret: Een beentjie staan”