Ek kyk vanoggend op Instagram na video’s en daar is een in agterste voor aksie wat my aandag trek. Dit lyk asof ‘n sandstorm by ‘n gebou in Astana ingetrek word.
Lees voort “Gebou in Astana brand …”Kategorie: Joernaal
En ek oorweeg sowaar …
Gister kyk ons op OR Thambo na vlugtye van inkomende binnelandse vlugte. Veral vlugte vanaf Port Elizabeth … ek gaan nie kommentaar daaroor lewer nie.
Lees voort “En ek oorweeg sowaar …”Pocket FM … ‘n interessante luistertoep
Ons kry die een dag ‘n advertensie van Insta Empire op Facebook. Altans manlief. En so luister ons na die eerste paar episodes.
Lees voort “Pocket FM … ‘n interessante luistertoep”Ek pomp gewigte … en oefen gholf …
Ek weet, ek het dit al soveel keer gesê, ek sal nie met gewigte speel nie. En wat doen ek nou?
Lees voort “Ek pomp gewigte … en oefen gholf …”Bekka en sonde met die bure
BB is dood. BB wat 14 jaar lank aan my sy was, behalwe vir die 20 maande in Kazakhstan.
Lees voort “Bekka en sonde met die bure”BB is dood en ek is stukkend
Vir die tweede keer in een jaar moes ek die besluit neem dat een van my hondjies genadedood kry. Hierdie keer was die besluit makliker, maar ook erger want sy was baie siek.
Lees voort “BB is dood en ek is stukkend”