Ek het mos vertel dat kleinseun so “O genade” vir goed, so op die regte plekke dat ek my slaplag daarvoor.
Lees voort “Oupa se beseerde knie – Ag genade?”Kategorie: Joernaal
Alles en nog wat in Afrikaans
Ek p@@p popcorn, Oupa!
Ons ry gister van die kerk af met kleinseun, hy kon die hele Sondag by ons kuier. Dit was hemels.
Lees voort “Ek p@@p popcorn, Oupa!”Kleinkindpret: ‘n Eenoogmonster kostuum ouma!
Kleinseun het nou die dag gesê dat ek vir hom ‘n eenoogmonster moet maak. Met bruin hare en skerp naels en tande.
Lees voort “Kleinkindpret: ‘n Eenoogmonster kostuum ouma!”Kleinkindpret: As kleinkinders truie vra …
Ons was Juniemaand in Stilbaai, rondom die 14de. Sal die datum nooit vergeet nie, die dag toe ek Shilo se lewetjie moes kortknip.
Lees voort “Kleinkindpret: As kleinkinders truie vra …”My eie proteas – gewees …
Ons het proteas in ons stadtuin geplant, en dit was besonder mooi. Eintlik asemrowend toe die eerste proteas hulle kop uitgesteek het.
Lees voort “My eie proteas – gewees …”Kleinkindpret: Oovahk
Ek moet net die woordeboek op datum hou, dit is nou my jongste kleinkind se woordeboek.
Lees voort “Kleinkindpret: Oovahk”