Tot so twee jaar gelede moes my handsak, soos Vlindersag hare beskryf, groot wees. En kon mens enige iets daarin kry. Wat in baie noodgevalle gered het.
Lees voort “My handsak het klein geword”Kategorie: Joernaal
Alles en nog wat in Afrikaans
Skoene vir die winter
Ek hou van skoene, baie. Dalk te veel. Ek sal nie maklik ‘n arm en ‘n been vir ‘n rok betaal nie, maar ‘n mooi skoen trek my soos ‘n magneet.
Lees voort “Skoene vir die winter”Downton Abbey, goeie plaasvervanger vir When Calls the Heart
Ons het Engelse sepies hier ontdek. Omdat ons nie op Amazon Prime Video of Netflix Afrikaanse sepies kan sien nie. Weet nie of hulle daar is nie, want baie van die goed het mos geo-sperrings op.
Lees voort “Downton Abbey, goeie plaasvervanger vir When Calls the Heart”299 jaar gelede gestig: Ust-Kamenogorsk ala Oskemen
Ons woon sedert 2 Maart 2019 in Ust-Kamenogorsk, die administratiewe hoofstad van die Oostelike provinsie van Qazaqstan.
Lees voort “299 jaar gelede gestig: Ust-Kamenogorsk ala Oskemen”‘n Garage vir Dusty …
Sedert ons vir Dusty in Junie aangeskaf het, soek ons ‘n garage waarin sy kan staan.
Lees voort “‘n Garage vir Dusty …”Bure, die spesiale vriende wat ek nou eers ontmoet
Ek het al vertel dat ons nog nêrens waar ons gebly het met die bure kuiervriende gemaak het nie.
Lees voort “Bure, die spesiale vriende wat ek nou eers ontmoet”