Ek het die week vertel dat manlief van die werk af gekom het met die nuus. Dit is tyd om winterwiele op te sit. Oor die bande self sal ek môre meer kan vertel.
Lees voort “Sneeu? Oor minder as twee weke?”Kategorie: Joernaal
Alles en nog wat in Afrikaans
Saam met liefste Dusty in Qazaqstan
As mens nie self ‘n Duster ry nie, irriteer die Suid-Afrikaanse advertensies jou. Daardie waarin die tweetjies in hulle Duster spring. Op pad na nog ‘n avontuur.
Lees voort “Saam met liefste Dusty in Qazaqstan”Nuut: Saturnus het 82 mane
Vir die Geografie juffrou in my was vanoggend se CNN nuus dadelik opspraakwekkend!
Lees voort “Nuut: Saturnus het 82 mane”Die sentrale verhitting is aan
Sjoe, wie sou kon raai dat ek sou dink dat dit ‘n titel vir ‘n inskrywing kan wees? Ek is egter so dankbaar dat ek dit net so moes beskryf.
Lees voort “Die sentrale verhitting is aan”Die vreugdes van brei
Ek het nie van brei op skool gehou nie. Wie sou? Ons moes bababaadjies brei, met dun wol, wye goedjies vir babas wat ons nie geken het nie, niemand gehad vir wie dit gebrei word nie. En ek het elke steek gehaat.
Lees voort “Die vreugdes van brei”Wie sou dit kon raai?
Ek het nie met rugby grootgeword nie. Het nie broers nie. En my laerskole was so klein dat daar nie rugbyspanne was nie. In standerd 5 was ons hele klas minder as 10. By Chrisssiesmeer Laerskool.
Lees voort “Wie sou dit kon raai?”