Ek sien vandag twee foto-uitdagings waaraan ek met een foto kan deelneem. Hierdie ene …
Lees voort “‘n Stoel om waterverwoesting gade te slaan …”Kategorie: Foto-stories & uitdagings
10 000 km uitmekaar – op twee pieke van die aarde
Vanoggend herinner my iPad my aan ‘n foto, wat verdere herinneringe meebring. ‘n Vorige keer ‘n soortgelyke foto geneem – op ‘n ander piek van die aarde, ander berg/reeks, ander halfrond, ander klimaat, ander land, ander lewe.
Lees voort “10 000 km uitmekaar – op twee pieke van die aarde”Wolkekrabbers in Dubai
Manlief het my in Augustus 2018 met ‘n besoek aan Dubai verras. Vir my verjaarsdag. Ek het soveel foto’s geneem, maar vandag herinner my iPad my aan hierdie spesifieke ene.
Lees voort “Wolkekrabbers in Dubai”Sonsondergang oor die stad
Die foto het ek die naweek geneem. Om my te herinner aan sonsondergange by ons huis in die stad.
Lees voort “Sonsondergang oor die stad”Ruimteskip?
Hammad Rais het ‘n weeklikse bloguitdaging wat my gereeld trek, veral omdat blogvriendin Aletta van Nowathome daaraan deelneem. Ek waardeer haar wolke. En dit is my soort foto’s.
Lees voort “Ruimteskip?”