Ek dink jy weet teen hierdie tyd hoe lief ek vir my woefkinders is. Dat hulle in Kuruman by my in die kamer geslaap het? Veral omdat ek hulle so gemis het toe ek in Kaz en Kathu gebly het.
Lees voort “‘n Warm huisie vir my woefkinders”Kategorie: Foto-stories & uitdagings
Gholf in Almaty
Ek het al vertel dat ek en manlief net een keer op ‘n gholfbaan in Almaty was. Wel, vandag herinner my iPad my aan hierdie foto wat vandag my hooffoto is.
Lees voort “Gholf in Almaty”In Traktir, ‘n restaurant in Ust’-Kamenogorsk …
Vandag herinner my foon my aan hierdie foto, van my en manlief in Traktir, ‘n restaurantjie in Ust’-Kamenogorsk, ala Öskemen, in Kazakhstan. Geneem op 31 Januarie 2019.
Lees voort “In Traktir, ‘n restaurant in Ust’-Kamenogorsk …”En nou is dit nie meer my huis nie
Vanoggend herinner my iPad my aan hierdie foto wat in 2011 geneem is. Die swembad van ons huis in Ruimsig Country Estate. Met die piesangbome, wat ek moes uithaal omdat hulle vervuil … Toe was dit al ses jaar lank ons tuiste.
Lees voort “En nou is dit nie meer my huis nie”Golwe by Bondi strand, Sydney, Australië
Daar is – vir my – min goed wat so mooi soos die see is. Alhoewel ons nie naby ‘n see bly nie, is daar duisende foto’s van die see op my foon. En hierdie foto wat ek vandag deel, is maklik een van my gusntelinge.
Lees voort “Golwe by Bondi strand, Sydney, Australië”Hartbeespoortdam, Suid-Afrika
Ek het al ‘n hele paar keer daarteen gestry dat ek ‘n reisiger is. As ek egter deur my foto’s blaai, kan ek nie anders as om te dink dat ek wel een is nie. Maar, dit moet ek dadelik byvoeg, ek is die soort wat die omgewing om my verken, eerder as om uit ‘n tas te leef.
Lees voort “Hartbeespoortdam, Suid-Afrika”