Ons het mos 18 maande in Kazakhstan gaan woon, waarvan ons 15 maande in Öskemen (Kazakh) of Ust’-Kamenogorsk (Russies) gewoon het.
Lees voort “Bloeisels / blomme in Öskemen, Kazakhstan”Kategorie: Foto-stories & uitdagings
Vriesend-koue naweek langs die Vaal
Ons is die naweek rivier toe, hoofsaaklik om die boorgatpomp se probleem uit te sorteer. Natuurlik het ons geweet dat koue weer voorspel word. Hoe koud het ons nie gekyk nie.
Lees voort “Vriesend-koue naweek langs die Vaal”Wit boomstamme in Kazakhstan …
Ek lees onlangs ‘n blog wat iemand geskryf het nadat sy drie maande in Kazakhstan gebly het. Sy noem 10 goed wat vir haar uitgestaan het. Ek kon my in elkeen daarvan inleef omdat dit my aan my ervaring in Kazakhstan herinner.
Lees voort “Wit boomstamme in Kazakhstan …”My iPad laat my erg verlang
My dogter, skoonseun en die drie oudste kleinkinders het middel Julie Kaap toe getrek. Wes-Kaap, Stilbaai se area. En nou geniet my iPad dit om my elke liewe dag aan hulle te herinner. Asof ek sal vergeet?
Lees voort “My iPad laat my erg verlang”As mens op sneeu na winkels moet stap …
Kan dit skaars ‘n jaar later wees? Dit was ‘n belewenis om in ‘n sneeulandskap te leef.
Lees voort “As mens op sneeu na winkels moet stap …”Loopbrug oor Öskemendam, Kazakhstan
Hierdie foto is baie spesiaal, herinner my aan een van die plekke in Ust’-Kamenogorsk waarheen ek die graagste gegaan het. Ek en manlief het dit elke keer geniet om daar te wees.
Lees voort “Loopbrug oor Öskemendam, Kazakhstan”