So blaai ek vanoggend deur my foto’s. Om vir die eerste keer verras te word deur die feit dat ek al in vlermuis klere geparadeer het. Ek, die vrou wat vlermuise met ‘n passie haat … Ek het al vertel waarom …
Lees voort “Ek is sowaar as vlermuis geklee …”Skrywer: Dr Christa van Staden
En toe nommer my woefmanne die huis …
Nee? Ek is nie seksisties of bevooroordelend nie. Gegewe die plek en hoek van die nommer 1, kan dit nie BB wees nie. Dus is een of albei my manne skuldig. En dit het tot ‘n les in huismaniere gelei …
Lees voort “En toe nommer my woefmanne die huis …”‘n Stoel om waterverwoesting gade te slaan …
Ek sien vandag twee foto-uitdagings waaraan ek met een foto kan deelneem. Hierdie ene …
Lees voort “‘n Stoel om waterverwoesting gade te slaan …”10 000 km uitmekaar – op twee pieke van die aarde
Vanoggend herinner my iPad my aan ‘n foto, wat verdere herinneringe meebring. ‘n Vorige keer ‘n soortgelyke foto geneem – op ‘n ander piek van die aarde, ander berg/reeks, ander halfrond, ander klimaat, ander land, ander lewe.
Lees voort “10 000 km uitmekaar – op twee pieke van die aarde”My pa verjaar vandag
Ek is so effens huiwerig om hierdie foto te deel, want dit is ‘n familiefoto. Tog gaan ek die kans waag … want my iPad het my aan hierdie dag herinner.
So, toe word ek tydens my toespraak gegradeer?
Ek het Woensdag vertel dat ek ‘n toespraak vir die SAOU gelewer het. Oor begaafdekindonderwys. Wel, ek het Donderdagoggend ‘n verslag daaroor gekry …
Lees voort “So, toe word ek tydens my toespraak gegradeer?”