Ek het al vertel dat ons by die rivierhuis ‘n probleem met verdomde vlieënde voorwerpe (lees vlermuise) het. En dat ek doodbang vir die goed is.
Lees voort “Eina! Verdomde Vlieënde Vlermuise (VVV’s)”Soekresultate vir: vlermuise
Verdomde Vlieënde Vlermuise
Liewe Persoon skryf oor hoe sy iemand moes red van VVVs, die goed met Vlerke, Voelers en Vere. My VVV is baie meer spesifiek – Verdomde Vlieënde Vlermuise …
Kalenderfoto vir Augustusmaand en resep vir Kazakhgeïnspireerde kersfeesrooibostee
Die Goue Vroue het weerens ‘n bloguitdaging gestel: Deel jou kalenderfoto vir jou verjaarsdagmaand en ‘n resep vir die kookkunsklasse wat ons op Rebusfontein moes aanbied.
Lees voort “Kalenderfoto vir Augustusmaand en resep vir Kazakhgeïnspireerde kersfeesrooibostee”
Sisters With Blisters … Susters Met Blase … Zusters Met Blaren …
Ek en my dollatjie het vir jare lank elke jaar aan die Sisters with Blisters geleentheid deelgeneem. Ek neem aan my lesers in die Kaap en oorsee het geen idee wat dit is nie, so laat ek sommer ook verduidelik.
Lees voort “Sisters With Blisters … Susters Met Blase … Zusters Met Blaren …”Dag 5: WRG se 21 dae van dankbaarheid uitdaging
Vir dag 5 verwag die WRG dat ek om my moet rondkyk en skryf oor die goed waaroor ek die meeste dankbaar is.
Lees voort “Dag 5: WRG se 21 dae van dankbaarheid uitdaging”Vriesend-koue naweek langs die Vaal
Ons is die naweek rivier toe, hoofsaaklik om die boorgatpomp se probleem uit te sorteer. Natuurlik het ons geweet dat koue weer voorspel word. Hoe koud het ons nie gekyk nie.
Lees voort “Vriesend-koue naweek langs die Vaal”