Ek en manlief kyk elke aand sepies. Ons begin met Getroud met Rugby, dan Suidooster, dan was ek skottelgoed terwyl manlief nuus kyk en dan kyk ons Binnelanders.
Lees voort “Ek dink ek is klaar met my sepies”Skrywer: Dr Christa van Staden
As jou stats skielik die hoogte inskiet
Ek het die 2de Julie ‘n boodskap van WP gekry. My stats skiet die hoogte in.
Lees voort “As jou stats skielik die hoogte inskiet”‘n Reënboog vir my
Van kleinsaf fassineer reënboë my. Enige deel van ‘n reënboog. En alles wat daarmee gepaard gaan – gedigte en liedjies en foto’s. Soms het ek net ‘n oomblik om die foto te neem …
Lees voort “‘n Reënboog vir my”The Courier Guy
Dit is nie die eerste keer wat ek van hulle gebruik maak nie, maar ek het nog nie oor hulle geskryf nie. Dus gaan ek dit vandag eers gou doen.
Lees voort “The Courier Guy”Hartbeespoortdam, Suid-Afrika
Ek het al ‘n hele paar keer daarteen gestry dat ek ‘n reisiger is. As ek egter deur my foto’s blaai, kan ek nie anders as om te dink dat ek wel een is nie. Maar, dit moet ek dadelik byvoeg, ek is die soort wat die omgewing om my verken, eerder as om uit ‘n tas te leef.
Lees voort “Hartbeespoortdam, Suid-Afrika”Alasha restaurant – ‘n belewenis in Almaty
Tydens ‘n besoek aan Almaty (Kazakhstan) in 2019 het ek opgelees oor restaurante in Almaty. En Alasha het my aandag getrek. Ek het na die webwerf gegaan, gehou van wat ek gesien het … en so is ek en manlief daarheen om die plek te beproef.
Lees voort “Alasha restaurant – ‘n belewenis in Almaty”