Vandag moet ek briefie skryf aan iemand wat ‘n groot impak op my lewe uitgeoefen het. En dit gaan beslis aan my twee ouers.
Lees voort “Dag 13: WRG se 21 dae dankbaarheid uitdaging”Skrywer: Dr Christa van Staden
Navorser, oud-onderwyseres en -dosent. Ma van twee, skoonma van twee, ouma van vier en ek het 'n manlief wat al bykans 40 jaar die pad saam met my stap. Ek skryf oor die dinge na aan my hart.
Dag 12: WRG 21 dae van dankbaarheid
Vandag moet ek een aspek van my lewe beskryf wat ten goede verander het. En dit is nogal ‘n moeilike een as mens reeds so oud soos ek is. Ek dink tog ek gaan oor my beroep skryf …
Lees voort “Dag 12: WRG 21 dae van dankbaarheid”Spotprente wat my nie wil laat lag nie …
Ek deel ‘n paar spotprente oor die huidige pandemie wat my nie wil laat lag nie. Dalk eerder huil?
Lees voort “Spotprente wat my nie wil laat lag nie …”Dag 11: WRG se 21 dae van dankbaarheid
Sjoe, ek dink ek sou al opgehou het. Maar toe vra Virgo waar is die stories en nou is ek oor die halfpadmerk.
Lees voort “Dag 11: WRG se 21 dae van dankbaarheid”My Apple horlosie jaag my weer aan
Ek dra tans my derde Apple horlosie. En sy jaag my sowaar ook rond.
Lees voort “My Apple horlosie jaag my weer aan”Dag 10: WRG se dankbaarheiduitdaging
Op dag tien moet ek vertel van iets moois wat iemand vandag of hierdie week vir my gedoen het.
Lees voort “Dag 10: WRG se dankbaarheiduitdaging”