En hier haak ek vas. Het ek ooit hierdie week hardop gelag? Dit voel amper asof ek nooit meer hardop lag nie.
Lees voort “Dag 18: Wat het jou hierdie week hardop laat lag?”Skrywer: Dr Christa van Staden
Navorser, oud-onderwyseres en -dosent. Ma van twee, skoonma van twee, ouma van vier en ek het 'n manlief wat al bykans 40 jaar die pad saam met my stap. Ek skryf oor die dinge na aan my hart.
As kleingeld getel moet word …
Woestynkind vertel sy was ‘n teller op haar dag in die bank. En dat sy vandag baie lus was om ‘n teller in die bank te help om haar kleingeld, wat sy reg in sakkies gesit het, te tel.
Lees voort “As kleingeld getel moet word …”Dag 17: WRG se 21 dae van dankbaarheid
Wat ‘n heerlike uitdaging! My gunstelingplek en waarom ek daarvan hou.
Lees voort “Dag 17: WRG se 21 dae van dankbaarheid”Dag 16: WRG se 21 dae van dankbaarheid
Hmmm, vyf maniere waarop ek ‘n goeie vriend kan wees. Laat ek bietjie oor die ene dink.
Lees voort “Dag 16: WRG se 21 dae van dankbaarheid”Dag 15: WRG se 21 dae van dankbaarheid
Vandag moet ek skryf oor iemand wat my altyd laat lag. Al my kleinkinders laat my altyd lag, maar ek gaan vandag spesifiek oor die jongste enetjie skryf.
Lees voort “Dag 15: WRG se 21 dae van dankbaarheid”Dag 14: WRG se 21 dae van dankbaarheid
Ek moet vandag ‘n negatiewe ding wat ‘n positiewe uitkoms gehad het, beskryf. En weereens is dit ‘n moeilike opdrag …
Lees voort “Dag 14: WRG se 21 dae van dankbaarheid”