Kyk, wat ek nou gaan vertel, is seker nie mooi om oor te vertel nie. Maar ek gaan dit tog doen, want ek wil mos eendag as ek oud is, weer hier kom lees en lag. Terwyl ek onthou.
Lees voort “Kleinkindpret: wasgoedwasdag”Skrywer: Dr Christa van Staden
Ek en my Apple horlosie …
Ek het reeds vertel dat ek weer die wilde perd opgesaal het. ‘n Apple horlosie gekry het. En nou moet ek hom weer verdien. Nou wil ek vertel van snaakse voorvalle terwyl ek so met haar aan die arm stap om punte te verdien.
Lees voort “Ek en my Apple horlosie …”Akademiese skryfkonsultant
So rukkie gelede land ‘n e-pos in my e-posbus, stel ek nie belang om akademiese skryfkonsultant te wees nie? Ek antwoord met dat ek inderdaad sou belangstel, maar baie ver van die betrokke universiteit af woon, dus kan ek nie aansoek doen nie.
Lees voort “Akademiese skryfkonsultant”Kleinkindpret: Bordkryt het baie gebruike …
Ek pas mos my kleinkind twee keer per week op as sy mamma by die werk is. En ek het soveel pret met die kindjie.
Lees voort “Kleinkindpret: Bordkryt het baie gebruike …”Simonstad, Wes-Kaap
Nou die dag gesels ek en ‘n onderwyservriend – Philip – op my blog oor somer, son en see en die stede waarvan ek hou, of eerder kusdorpe. En noem hy Simonstad as een van die mooi plekke aan die voet van Tafelberg.
Lees voort “Simonstad, Wes-Kaap”Spesiaal vir my vriend Andrew in Australië
Vandag herinner my iPad my aan ‘n paar foto’s wat ek in Sydney geneem het toe ons hierdie tyd 12 jaar gelede daar was. Alhoewel ek Australië na die Novac Djokovic episode nie weer sal besoek nie, wil ek die foto’s tog deel. Veral omdat dit op Andrew – my vriend in Australië – se voorstoep is.
Lees voort “Spesiaal vir my vriend Andrew in Australië”