Ons was die naweek van die 13de Maart by ‘n kusdorpie in die Wes-Kaap om huis te soek. aangesien dollatjie naby woon, het hulle en ons elke dag saam gekuier.
Lees voort “Skrik ek vir my kleinseun se woorde …”Skrywer: Dr Christa van Staden
‘n Onverwagse terugkeer per pad …
Soms moet mens priotiseer, anders kom werk nie klaar nie. Nadat ek gekyk het hoeveel ure ek per dag op my joernaal is, het dit net so gebeur dat ek vermy het om soggens op die WP-embleem te kliek. Toe ek net-nou gaan loer, sien ek dat ek meer as ‘n maand gelede iets geskryf het.
Lees voort “‘n Onverwagse terugkeer per pad …”Die tarentale van ons landgoed
Ons bly op ‘n gholflandgoed in die stad. Regtig in die middel van ‘n stad. En tog hou dit die natuur nie van ons af weg nie.
Lees voort “Die tarentale van ons landgoed”Die silwer valke spog oor Klub Mikanos
Gisteraand laai ek foto’s van Facebook af. Ek wil so gou as moontlik geen persoonlike foto’s op hierdie reus gedeel hê nie.
Lees voort “Die silwer valke spog oor Klub Mikanos”Fietse vir gholfsakke?
Ek dink almal wat my skrywes lees, weet dat ek van gholf hou. Nie om op die TV te kyk as hulle speel nie, ook nie om self te speel nie. Maar om saam met manlief te stap of op ‘n gholfkarretjie te ry terwyl hy speel.
Lees voort “Fietse vir gholfsakke?”Nuwe idee vir die opwaskamer
Nuwe huise het mos ‘n blad in die opwaskamer waaronder die wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasmasjien kan inskuif. En totdat ek in ‘n ouer huis ingetrek het, het ek nie werklik besef hoe belaglik dit is nie.
Lees voort “Nuwe idee vir die opwaskamer”