Daar is ‘n nuwe advertensie waarin die suggestie geskep word dat kinders wat deur hulle pa’s geboelie is, self boelies word as hulle grootmense is.
Lees voort “Maak boelie-ouers boelies groot?”Skrywer: Dr Christa van Staden
Kleinkindpret: Verdomde stout groot kinders
Ek het my gisteraand oorhoeks geskrik, want kleinkind was nog die een oomblik waar ek vir hom ky hoe hy op die tonnel-klimraam speel. En die volgende oomblik sien ek nie die lyfie in die tonnels of op die vloer nie.
Lees voort “Kleinkindpret: Verdomde stout groot kinders”Maslenitsa tyd in Kazakhstan
Vanoggend kom dit net skielik by my op, dit is Maslenitsa tyd in Kazakhstan.
Lees voort “Maslenitsa tyd in Kazakhstan”12 ure later en ons is steeds krag(te)loos
Kyk daar is dinge wat snaaks is. Dan is daar goed wat net nie snaaks is nie.
Lees voort “12 ure later en ons is steeds krag(te)loos”Kabeldief, as ek jou kan kry …
Daar is min goed wat my so kwaad maak soos om ewe skielik geen krag te hê nie. Niks, zero, niks.
Lees voort “Kabeldief, as ek jou kan kry …”Les 6: Laat ChatGPT liedjies skryf.
ChatGPT is mos eintlik gebou om met mense te gesels, stories, liedjies en gedigte te skryf. Dus het ek gepor:


Wat dink jy daarvan?
Ek is nie musikaal nie, maar hou van wat dit gedoen het met min woorde in my opfrag. Goeie begrip van wat ons onderwysergroep behels.