Ek en kleinkind speel wegkruipertjie! En hy doen dit so goed, al het hy pas 3 jaar oud geword.
Lees voort “Kinderpret: Wegkruipertjie”Skrywer: Dr Christa van Staden
Navorser, oud-onderwyseres en -dosent. Ma van twee, skoonma van twee, ouma van vier en ek het 'n manlief wat al bykans 40 jaar die pad saam met my stap. Ek skryf oor die dinge na aan my hart.
Kinderpret: Melkperd
Ek lag so baie vir kleinkind, en ek moet alles neerpen om eendag te onthou.
Lees voort “Kinderpret: Melkperd”Kinkel in kabel? 1652
Hierdie blog artikel verskil van my vorige artikels – dit vorm deel van ‘n storie wat die Goue Vroue gesamentlik skryf.
Lees voort “Kinkel in kabel? 1652”Tyd om Shilo te laat gaan …
My hart weet dit al die afgelope twee dae, dit is dieremishandeling om Shilo nie na die veearts te neem om hom aan die slaap te maak om nie weer wakker te word nie.
Lees voort “Tyd om Shilo te laat gaan …”Kleinkindpret: Ek is my pa se bul
Kleinseun aan seun se kant lyk soos sy pappa. En sy pappa lyk soos sy oupa. Ons spot die drie ie nie gebore nie, hulle is gekloon …
Lees voort “Kleinkindpret: Ek is my pa se bul”Kinderpret: Lees jou Bybel, bid elke dag …
Ons het nou ‘n singende kleinseuntjie, en die liedjies word die een van die ander gesing terwyl hy speel.
Lees voort “Kinderpret: Lees jou Bybel, bid elke dag …”