Ek het vier dae gelede die afspraak gaan maak. Woensdag om 11h30 het ek en manlief Shilo vir die laaste keer na ‘n veearts geneem.
Lees voort “Die afspraak: 14 Junie 2023 om 12H30”Skrywer: Dr Christa van Staden
Navorser, oud-onderwyseres en -dosent. Ma van twee, skoonma van twee, ouma van vier en ek het 'n manlief wat al bykans 40 jaar die pad saam met my stap. Ek skryf oor die dinge na aan my hart.
Aardbewings in Welkom
Ons het 1983 tot 1994 en weer 1996 tot 2005 in Welkom gewoon. ‘n Stad wat gereeld deur aardbewings geteister word.
Lees voort “Aardbewings in Welkom”Woordloos 2. Shilo
Ek deel vandag die een van Shilo, sonder woorde.
Lees voort “Woordloos 2. Shilo”Woordloos 1. Reënmeter
Ek wil bietjie begin om foto’s te deeel wat volgens my geen woorde nodig het nie.
Lees voort “Woordloos 1. Reënmeter”22:45 op die pad – manlief se vergissing
Ek het vertel dat ons twee nagte in Colesberg moes oorslaap. Ons waentjie se as het op die N1, 80 km voor Colesberg, gebreek. En ons moes die nuwe as in Bloem gaan haal.
Lees voort “22:45 op die pad – manlief se vergissing”Ek kan nie klaar luister nie … Die Verevrou
Ek het probeer, regtig ek het. Ek het reeds vertel dat ek binne die eerste hoofstuk besluit het om nie verder te luister nie.
Lees voort “Ek kan nie klaar luister nie … Die Verevrou”