Spot ek nou sommer lekker oor die huurgedeelte, want, ek het so pas ontdek dat ek ‘n kluis maklik kan oopmaak, sonder om dit te beskadig.
Lees voort “Huur my gerus om kluise oop te maak”Skrywer: Dr Christa van Staden
Navorser, oud-onderwyseres en -dosent. Ma van twee, skoonma van twee, ouma van vier en ek het 'n manlief wat al bykans 40 jaar die pad saam met my stap. Ek skryf oor die dinge na aan my hart.
Kinderpret: Die rooi kar se enjin sukkel
Die kinders het ons vanoggend by die kerk gekry. En toe ons wil ry, wil kleinseun saam met ons ry.
Lees voort “Kinderpret: Die rooi kar se enjin sukkel”Ek met kleinkind in boom in
Seun en skoondogter spot en gesels vanaand al te lekker met my. En dit het so begin.
Lees voort “Ek met kleinkind in boom in”Manlief en die kuberdief
Verlede week is ons by die see toe manlief ‘n oproep van die “bank” kry. Het hy hierdie en hierdie en hierdie betalings gedoen? Groot bedrae.
Lees voort “Manlief en die kuberdief”‘n Spook in my huis? Of ‘n internetdief?
Sondagaand toe ons in die bed lê, vra manlief vir my wie op my rekenaar tik. Ek het die tikgeluide ook gehoor, maar my nie daaraan gesteur nie. Hy kan mos sien daar is niemand voor my rekenaar nie.
Lees voort “‘n Spook in my huis? Of ‘n internetdief?”Terug by die huis … sonder Shilo
Terug by die huis is dit sleg om te weet Shilo kom nie terug nie. Ook om te weet dat ek die besluit moes maak.
Lees voort “Terug by die huis … sonder Shilo”