Ek het iewers verlede jaar agtergekom dat ek soms dubbelvisie het. Nie altyd nie, daarom het ek ‘n oogspesialis gaan sien.
Lees voort “‘n Oogarts se proefkonyn”Skrywer: Dr Christa van Staden
Navorser, oud-onderwyseres en -dosent. Ma van twee, skoonma van twee, ouma van vier en ek het 'n manlief wat al bykans 40 jaar die pad saam met my stap. Ek skryf oor die dinge na aan my hart.
Pantene haarmasker moles
Ek het ‘n ruk terug Pantene se haarmasker gekoop.
Lees voort “Pantene haarmasker moles”Kleinkindpret: Ouma se naels is skerp
O my jitte, ek kan my slap lag vir kleinkind. So ry ek en hy en sy ma Sondag na die klubhuis, ek sit agter by hom.
Lees voort “Kleinkindpret: Ouma se naels is skerp”Een maand gelede … Shilo
14 Junie 2023 is ‘n seer dag in my lewe, die dag toe ek na ‘n veearts moes luister wat sê dat ‘n hondjie, wat wil lewe, beter af is as hy hom aan die slaap maak.
Lees voort “Een maand gelede … Shilo”Kleinkindpret: Ons klein Einstein
So kry kleinkind sy eerste rapport, wat onnies op my FB groep RSA onderwysers die horries laat kry het. Dit is nie ‘n rapport nie, dit is ‘n verslagkaart …
Lees voort “Kleinkindpret: Ons klein Einstein”Sneeu aan Wes-Rand …
Ek was Maandag0ggend skoon jaloers toe manlief laat weet dit sneeu by sy kantoor aan die Wes-Rand. Dit is mos onregverdig, is dit nie? Hy sit met sy rug na die venster, kan nie eens ‘n foto neem nie …
Lees voort “Sneeu aan Wes-Rand …”