Kleinkind help blykbaar tuis kos maak. Hierdie ouma verkies dat hy by my sit en ‘n storie op my iPad kyk terwyl ek by stowe en met masjiene werk.
Lees voort “Kleinkindpret: Ons maak kos”Skrywer: Dr Christa van Staden
Navorser, oud-onderwyseres en -dosent. Ma van twee, skoonma van twee, ouma van vier en ek het 'n manlief wat al bykans 40 jaar die pad saam met my stap. Ek skryf oor die dinge na aan my hart.
Jetpack: Storie agter jou bynaam
Jetpack probeer hard om mense te kry om te skryf, daarom plaas dit daagliks ‘n por vir ‘n skryfstuk.
Lees voort “Jetpack: Storie agter jou bynaam”Kleinkindpret: ‘n Vriendelike Ja?
Ek het verlede week vertel van kleinkind wat my ouma (x7) en dat ek hom teruggeterg het deur sy naampie so na mekaar te noem.
Lees voort “Kleinkindpret: ‘n Vriendelike Ja?”Kleinkind pret … net een keer ouma!
Kleinkind kom so week gelede met ‘n nuwe een vorendag. As hy praat, sê hy ouma, ouma, ouma, ouma, ouma, ouma! Seker sewe keer voor hy praat.
Lees voort “Kleinkind pret … net een keer ouma!”Ek lag en manlief vloek … as hy met kos help
Ons is die naweek by die rivier, en manlief het vir twee baie prettige oomblikke gesorg.
Lees voort “Ek lag en manlief vloek … as hy met kos help”Zama-zama’s veroorsaak ontploffing in Johies se middestad?
Dit klink so onwerklik dat ek eers gaan Google het om seker te maak toe dollatjie die boodskap stuur …
Lees voort “Zama-zama’s veroorsaak ontploffing in Johies se middestad?”