Ons het Sondag ons kersfees in Julie ete gehad, eerste keer ooit. En dit het so bietjie geflop, ek het al vertel.
Lees voort “Kleinkindpret: Blah blah blah”Skrywer: Dr Christa van Staden
Navorser, oud-onderwyseres en -dosent. Ma van twee, skoonma van twee, ouma van vier en ek het 'n manlief wat al bykans 40 jaar die pad saam met my stap. Ek skryf oor die dinge na aan my hart.
Kersfees in Julie … eerste probeer effense flop
Ek wou graag ‘n iets saam met die kinders reël, ‘n nuwe tradisie. En toe ek so lees en soek, kom ek op die idee van Christmas in July af.
Lees voort “Kersfees in Julie … eerste probeer effense flop”Iemand smokkel met my kop …
Ek het vertel van my swart asblik wat verlede Maandag voor my hekkie gestaan het.
Lees voort “Iemand smokkel met my kop …”So, wat laat my dink dat iemand aantreklik is?
Dit is nou die vraag wat seun gisteraand vra, hulle het dit by die werk bespreek. Die vraag vir hom was of hy ‘n boobs of boude man is.
Lees voort “So, wat laat my dink dat iemand aantreklik is?”Soms moet mens pasop waarvoor jy bid
Ons het ‘n eerstejaar dominee as tweede predikant, en die meisiekind kan preek dat mens net moet luister.
Lees voort “Soms moet mens pasop waarvoor jy bid”Spokery, of iemand gaafs?
Die afgelope ruk gebeur onverklaarbare goed in ons huis. Ek het al vertel van die WhatsApp-boodskappe, waarvan die premtjie wat ook aan sommige van my kontakte gestuur is, wat my effens laat ril het.
Lees voort “Spokery, of iemand gaafs?”