Ons ry gister van die kerk af met kleinseun, hy kon die hele Sondag by ons kuier. Dit was hemels.
Lees voort “Ek p@@p popcorn, Oupa!”Skrywer: Dr Christa van Staden
Navorser, oud-onderwyseres en -dosent. Ma van twee, skoonma van twee, ouma van vier en ek het 'n manlief wat al bykans 40 jaar die pad saam met my stap. Ek skryf oor die dinge na aan my hart.
Kleinkindpret: ‘n Eenoogmonster kostuum ouma!
Kleinseun het nou die dag gesê dat ek vir hom ‘n eenoogmonster moet maak. Met bruin hare en skerp naels en tande.
Lees voort “Kleinkindpret: ‘n Eenoogmonster kostuum ouma!”Kleinkindpret: As kleinkinders truie vra …
Ons was Juniemaand in Stilbaai, rondom die 14de. Sal die datum nooit vergeet nie, die dag toe ek Shilo se lewetjie moes kortknip.
Lees voort “Kleinkindpret: As kleinkinders truie vra …”My eie proteas – gewees …
Ons het proteas in ons stadtuin geplant, en dit was besonder mooi. Eintlik asemrowend toe die eerste proteas hulle kop uitgesteek het.
Lees voort “My eie proteas – gewees …”Kleinkindpret: Oovahk
Ek moet net die woordeboek op datum hou, dit is nou my jongste kleinkind se woordeboek.
Lees voort “Kleinkindpret: Oovahk”Kleinkindpret: Skulpies en blomme
My heel jongste kleinseuntjie is ‘n seemens, ‘n blommekind. En ek geniet beide vreeslik baie
Lees voort “Kleinkindpret: Skulpies en blomme”