Jongste kleinkind, die een aan seun se kant, hou van sing. Dit is vir my nuus, want ek het hard probeer dat hy saamsing toe hy drie keer per week by my gebly het.
Lees voort “Kleinkindpret: Oupa uil”Skrywer: Dr Christa van Staden
Navorser, oud-onderwyseres en -dosent. Ma van twee, skoonma van twee, ouma van vier en ek het 'n manlief wat al bykans 40 jaar die pad saam met my stap. Ek skryf oor die dinge na aan my hart.
Wie ontwerp sport bra’s?
Ons het by Planet Fitness naby ons aangesluit en oefen so drie keer per week. ‘n Groot frustrasie is om die regte sportbra op te spoor,
Lees voort “Wie ontwerp sport bra’s?”Oulike skaal vir boek beoordeling …
Ek sukkel soms om ‘n boek met behulp van ‘n skaal te beoordeel, dus geniet ek the-travellingmind se skaal, met sy verduideliking, baie.
Lees voort “Oulike skaal vir boek beoordeling …”Wortel van die kwaad?
Ek speel soms die Afrikaanse woordraai speletjie, Wortel. Dit is soortgelyk aan die Engelse ene, met ‘n soortgelyke naam.
Lees voort “Wortel van die kwaad?”Twee jaar nie meer ‘n expat nie …
Vandag, twee jaar gelede, het ons die expat lewe vaarwel toegeroep om vir altyd huis toe te kom. Dit is nie vir ons nie.
Lees voort “Twee jaar nie meer ‘n expat nie …”Oupa se beseerde knie – Ag genade?
Ek het mos vertel dat kleinseun so “O genade” vir goed, so op die regte plekke dat ek my slaplag daarvoor.
Lees voort “Oupa se beseerde knie – Ag genade?”