Ons was die week weg, maar vensters was toe. Dus wil ek sommer ook graag weet hoe die groot spinnekop in my kamer gekom het, dankie!
Lees voort “Vervlakste spinnekop in my kamer”Skrywer: Dr Christa van Staden
Navorser, oud-onderwyseres en -dosent. Ma van twee, skoonma van twee, ouma van vier en ek het 'n manlief wat al bykans 40 jaar die pad saam met my stap. Ek skryf oor die dinge na aan my hart.
Agt jaar hier op WP
Vanoggend kry ek die boodskappie, ek is al 8 jaar op WP besig. Dus het ek agt jaar gelede hierdie joernaal begin bou.
Lees voort “Agt jaar hier op WP”Kleinkindpret: Gesels in klas
Oudste kleinkind gesels in die klas, en sy onderwysers raas daaroor. Daarom probeer juffrou ouma hom laat verstaan dat dit nie reg is nie.
Lees voort “Kleinkindpret: Gesels in klas”Kleinkindpret: takoud
Ek en kleinkind leer intensiewe vorme speel-speel terwyl ons huis toe ry.
Lees voort “Kleinkindpret: takoud”Tydsduur vanaf indien tot publikasie
Ek is die afgelope jaar nogal erg teleurgestel in die tyd wat dit neem vanaf indien van ‘n manuskrip – tot publikasie. Maar, veral die tydsduur vanaf indien tot terugvoer.
Lees voort “Tydsduur vanaf indien tot publikasie”Kleinkindpret: Bel die polisie
Gister moet ons twee toilet toe hol. Kom ouma, ons moet gaan poef.
Lees voort “Kleinkindpret: Bel die polisie”