Ek was eers hoofsaaklik by manlike tandartse, en toe ontdek ek Chantelle. Ek gaan nie haar van verskaf nie, maar sal wel as jy vir verlang.
Lees voort “My pragtige tandarts en my verjaarsdag”Maand: Augustus 2023
Roman versus hygroman
Jitte, ek dink ek is dalk van die enigste mense met ‘n ernstige mening hieroor, maar hygromans staan my nie aan nie.
Lees voort “Roman versus hygroman”‘n Oomblik van vrees in ‘n winkelsentrum
Ons gaan Saterdag gou na Centurion Mall, ‘n relatief ou winkelsentrum, maar eintlik nuut ook.
Lees voort “‘n Oomblik van vrees in ‘n winkelsentrum”Kleinkindpret? ‘n Massiewe smelt omdat oupa gebid het
Donderdagaande eet die kinders by ons. En dan mag oupa en ouma kleinseun by die skool gaan haal. Ons geniet die ekstar alleen kuier so baie.
Lees voort “Kleinkindpret? ‘n Massiewe smelt omdat oupa gebid het”Interessante vissop … per ongeluk ontdek
Ek is weer alleen, manlief is in ander land. En dan is ek nie lus vir kos maak nie. Maar ek is ook lus vir kos waarvan ek hou.
Lees voort “Interessante vissop … per ongeluk ontdek”As mense my vir ‘n pop wil vat …
Kyk, daar is min goed wat my my so laat wip as mense wat dink dat hulle my vir ‘n pop kan vat.
Lees voort “As mense my vir ‘n pop wil vat …”