Ek was eers hoofsaaklik by manlike tandartse, en toe ontdek ek Chantelle. Ek gaan nie haar van verskaf nie, maar sal wel as jy vir verlang.
Lees voort “My pragtige tandarts en my verjaarsdag”Dag: 16 Augustus 2023
Roman versus hygroman
Jitte, ek dink ek is dalk van die enigste mense met ‘n ernstige mening hieroor, maar hygromans staan my nie aan nie.
Lees voort “Roman versus hygroman”